Leraars
Ds. Bernice Serfontein E-pos: [email protected]
Ds. Dewald Roux E-pos: [email protected] / Sel: 072 755 7817
Kantoorpersoneel
Maryke Meter E-pos: [email protected]
Hannatjie Venter E-pos: [email protected]
Jabu Mtau Koster (Skakel kantoornommer)
Kontak Ons
Selfoon & WhatsApp: 083 442 9557
BELANGRIK: Stoor dié nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang
Landlyn: 012 460 3913
Adres: Deystraat 353, Nieuw Muckleneuk. (Oorkant Anton van Wouw Laerskool)
Posadres: Posbus 2492, Brooklyn Square, 0075
Doopbediening vind plaas tydens die oggend-erediens. Kontak gerus die gemeente-kantoor om ‘n doopvorm en ander inligting te verkry. ‘n Afspraak vir ‘n doopgesprek sal in oorleg met die Leraars gemaak word.
Jaarliks word daar ‘n oggenderediens gewy aan jongmense wat die geleentheid kry om hulle aan hulle doop te verbind en jongvolwassenheid op hulle geloofsreis te vier (Belydenis-aflegging).
Ons glo ons lewe is ’n reis saam met God, nie op pad na God toe nie. Hierdie reis neem ons deur natuurlike lewensd eurgange (drumpels) – stilhouplekke/oorstaptye. Ons gemeente skep ’n geborge ruimte waarin die jongmense spontaan vrae kan vra, en waar ons saam kan dink.
Verbintenis is die lewensdeurgang waarin ons jong volwassenheid vier. Die jong volwassene ontdek ‘n eie verantwoordelikheid ten opsigte van God se koninkryk, die kerk, die geloofsfamilie waarin hy/sy homself/haarself tuisvind, sy/haar eie familie en homself/haarself.
Skakel gerus met die gemeente-kantoor indien u van die gemeente-fassiliteite gebruik wil maak.
Kontak ‘n Leraar om die diens te lei. Skakel gerus die kerkkantoor vir meer inligting en bystand.
NG Kerk Waterkloof
Absa Brooklyn Mall Takkode: 33-53-45
Rekening nommer: 1500 580 077
U kan u maandelikse bydraes en
erediens offergawes per EFT,
SnapScan of debietorder maak.
Dankie vir u voortgesette bydraes.
Ons waardeer dit baie!