Ons gemeentevriende kuier graag saam. Nuwe lidmate word met ope arms tydens geleenthede verwelkom en sommer blitsig word hulle in die vriendekring ingetrek en word nuwe vriendskapsbande gesmee! Die “gemeente-familie-vriendekring” is waarlik besonders. Die gevoel van “behoort” is so eie aan ons gemeente. Sonder moeite of inspanning raak ‘n mens deel van 'n geloofsgemeenskap waar ’n mens nie ander kan as om tuis te voel nie. Klik op enige van die geleenthede hier onder vir meer detail.

Geleentheid

Datum

25 Januarie

20 Februarie

15 Maart

22 Maart

29 Maart

3 en 5 April

18 tot 21 Mei

24 Mei

21 Augustus

29 Augustus

20 September

11 Oktober

25 Oktober

1 November

29 Augustus

29 November

25 Desember

353 Dey St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, South Africa

Kontak Ons

(012) 460-3913

083 442 9557

351 Deystraat, Nieuw Muckleneuk

Ds. Bernice Serfontein

Ds. Dewald Roux

072 755 7817